Bloemskou – groter en beter as ooit!

Een van die hoogtepunte op die jaarlikse skoukalender, Bloemskou, is om die draai en beloof om weer vanjaar te beïndruk. Met vanjaar se “Around the World” tema en meer as 6000 lewendehawe en 21 kampioenskappe, kan besoekers voorwaar uitsien na die room van die oes wat vee betref.

Luister nou na hierdie onderhoud.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Bloemskou. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.

Strategieë vir die voerkraalvoorbereiding van kalwers

Estimated reading time: 7 minutes Voerkraalvoorbereiding, beter bekend as backgrounding, verwys na ’n fase...

Veediefstal: Omgewingskriminologie en misdaadanalise

Estimated reading time: 5 minutes Veediefstal is ‘n misdaad wat ouer as die berge...

Amendments in respect of tenure on farms

Estimated reading time: 4 minutes The Extension of Security of Tenure Amendment Act, 2018...

Behou hoë reproduksiesyfers met behulp van prulfout-identifisering

Estimated reading time: 4 minutes Produsente moet weet watter aspekte van veeboerdery uiteindelik tot...