Bonsmara SA vier sy 60ste bestaansjaar

Dit is ‘n groot jaar vir Suid-Afrika se Bonsmara-telers, veral met die vieringe van dié genootskap se 60ste bestaansjaar. Hoof uitvoerende beampte van Bonsmara SA, Louis Steyl, gesels oor die geskiedenis van die ras in dié aflewering van AgriOnAir.

Luister nou na hierdie onderhoud.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Bonsmara SA. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.

Popular stories