LandbouRadio: 22 September 2026

Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.

In Dinsdag, 22 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • ⁠Johan gesels met Hanlie Kroese, besigheidsontwikkelingsbestuurder by Santam Landbou, oor die belangrikheid van kuilvoer en die nasionale kuilvoerkompetisie.
  • ⁠Frans Jordaan van die LNR Vleisbeesskema gesels met ons oor die Elite-koei kategorie in vanjaar se LNR vleisbeespresteerderstoekennings.
  • Kuilvoerkonsultant, Richardt Venter, gesels oor faktore wat diere se inname van kuilvoer affekteer.
  • Johan gesels met Sheila Story, ‘n nematoloog, oor die belangrikheid van monsterneming in die monitering van nematodes.
  • Dawie Killian van die OVK-wolkantoor is aan die woord met die nuutste wolmarkpryse.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

RSG Landbou: 22 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor inkbessievergiftiging, wyntoersime en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag.InkbessievergiftigingVeeprodusente word gewaarsku dat inkbessievergiftiging...

Die toekoms is goud vir kanola in Suid-Afrika

Estimated reading time: 3 minutesGraan SA het vanjaar by NAMPO Kaap die geleentheid gebruik om groei in Suid-Afrika se kanolabedryf te bespreek. Die gewas...

Katoen-verwysingsprys: Week van 14 tot 18 September

Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee....

10 Telers met 1 visie: Top Brangus genetika by die Reinet en Vriende Prestige...

Estimated reading time: 2 minutesWanneer tien van die land se mees toegewyde Brangus-telers kragte saamsnoer om hul beste genetika by een veiling aan te...

RSG Landbou: 21 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die stand van die varkbedryf, Graan SA se paneelbespreking by AFMA Forum...