LandbouRadio: 9 September 2026

In Woensdag, 9 September se LandbouRadio, met trots aan jou gebring deur BKB, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder is eerste aan die woord met sy Woensdagwenk, en hierdie week praat hy oor die regte manier om ‘n abses te dreineer.
  • ⁠Dr Ben Greyling van die LNR Vleisbeesskema gesels oor die jaarlikse LNR Vleisbeespresteerderstoekennings.
  • ⁠Johan gesels met Ina Paarman oor ‘n paar lekker wenke vir die gaarmaak van varkvleis.
  • ⁠Koos du Pisanie hettydens die Agri Noord-Kaap kongres met Rean Clasen, Agri Noord-Kaap se Toyota jongboer van die jaar, oor sy boerdery en sy gevoel oor die toekoms van landbou gesels.
  • Mnr Kwagga gesels oor die vak, Landboustudies, wat vir graad 8 en 9 leerders aangebied word.

Hierdie week se LandbouRadio word met trots geborg deur BKB – betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Bloubosluise: Voorkoms, siekterisiko’s en voorkoming

Estimated reading time: 5 minutesBloubosluise is een van die grootste parasietuitdagings wat Suid-Afrikaanse beesprodusente...

A free-range label for pigs on grazing

Estimated reading time: 6 minutesSimon Goble knew from an early age that he wanted...

Vaaltyn van die Noordweste

Estimated reading time: 6 minutesDie donkie is ’n dier wat gehelp het om die...

Stockfarm September 2026 hits the shelves

In the September 2026 edition of Stockfarm, we unpack the challenges that South Africa’s...