LandbouRadio: 3 September 2026

In Donderdag, 3 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Tydens die Agri Noord-Kaap kongres het Willem Symington, president van die organisasie, met Koos du Pisanie gesels oor die stand van landbou in die provinsie.
  • ⁠Koos het ook tydens die kongres met Yolande Botha, bedryfsbeampte van die Rooivleisprodusente -organisasie Noord-Kaap, gesels oor die rooivleisbedryf.
  • ⁠Dr Jaco du Toit, een van die sprekers by die Agri Noord-Kaap kongres, gesels oor die ontwikkeling van tegnologie en kunsmatige intelligensie, asook die risiko’s daaraan verbonde.
  • ⁠Dr Johnny van der Merwe is aan die woord met sy weeklikse AMT-markverslag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Stockfarm September 2026 hits the shelves

In the September 2026 edition of Stockfarm, we unpack the challenges that South Africa’s...

Oilseeds Focus September 2026

The September 2026 issue of Oilseeds Focus delivers essential insights into identifying tricky stem...

Veeplaas September 2026

Estimated reading time: 3 minutesIn die September-uitgawe van Veeplaas takel ons die belangrikste kwessies...

Systematic problem solving: The key to dairy culture quality

Estimated reading time: 6 minutesDuring one of its recent monthly webinars, the Dairy Standard...