LandbouRadio: 15 April 2026

In Woensdag, 15 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder is eerste aan die beurt met sy Woensdagwenk, en vandag praat hy oor die sigvermoë van kleinvee.
  • Johan gesels met dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou oor diesel-, mielie-, vee- en koperkabeldiefstal in die Vrystaat.
  • Wandile Sihlobo, hoofekonoom van Agbiz, praat oor die ontginning van uitvoermarkte.
  • ⁠Johan Odendal, voorsitter van die Vrystaat Landbou Jongboerkomittee, vertel meer oor hulle konferensie.

Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Beskerm só jou vee teen respiratoriese siektes

Estimated reading time: 1 minute Respiratoriese siektes is multifaktoriaal en ontstaan weens komplekse interaksies tussen...

Voedingsteurnisse tydens speen

Estimated reading time: 7 minutes Speenskok kan verminder word deur speenfases geleidelik te implementeer pleks...

Regenerative, sustainable dairy and beef farming in synchronised action

A milking parlour and a beef cattle herd exclusively aimed at profitability, sustainability, and...

Bluetongue in sheep: The midge in the ointment

Estimated reading time: 7 minutes The only reliable method of preventing bluetongue in sheep is...