LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute

In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy Woensdagwenk. Vandag gesels hy oor die ontwrigting van ‘n dier se skouergewrig as gevolg van swak hantering.
  • ⁠Andries Wiese, hoof van landbou by Hollard, praat oor die begrip ‘risiko’ en hoe skaapboere hulle risiko kan bestuur met Hollard se spesiale versekeringsproduk.
  • ⁠Johan gesels met Dan Kriek, hoofbestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, oor hulle eeufeesvieringe en die organisasie se strategiese doelwitte.
  • ⁠Dr Frikkie Marè, hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie, verduidelik die proses wat gevolg moet word voordat hulle die weeklikse karkaspryse aan produsente deurgee.

Besoek ons Soundcloud-blad om na vorige uitsending van LandbouRadio te luister: https://soundcloud.com/andbouadio

Vaaltyn van die Noordweste

Estimated reading time: 6 minutesDie donkie is ’n dier wat gehelp het om die...

Stockfarm September 2026 hits the shelves

In the September 2026 edition of Stockfarm, we unpack the challenges that South Africa’s...

Oilseeds Focus September 2026

The September 2026 issue of Oilseeds Focus delivers essential insights into identifying tricky stem...

Veeplaas September 2026

Estimated reading time: 3 minutesIn die September-uitgawe van Veeplaas takel ons die belangrikste kwessies...