LandbouRadio: 30 Maart 2026

In Maandag, 30 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • In ons Agri-Expo skoupraatjies gesels Johan vanoggend met Andries Wiese, hoof van landbou by Hollard, oor plattelandse skoue en die landbouoggend by Clanwilliam-skou.
  • ⁠Prof Johan Willemse is aan die woord met sy weeklikse markverslag.
  • Izak Hofmeyr van Plaas Media bring vir ons sy maandelikse internasionale nuusbulletin.
  • ⁠Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Hans-Jurie Moolman oor skutmeesters en die skut van vee.
  • ⁠John Melville sê jy moet jou ramme gereed kry vir paartyd.
  • ⁠Pieter Möller deel sy maandelikse boodskap met ons landbouers.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...

AFMA Matrix April 2026 now available

In the April 2026 edition of AFMA Matrix, the spotlight falls on the newly...