LandbouRadio: 28 Januarie 2026

In Woensdag, 28 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Dis weer tyd vir Leon die skaapherder met sy gereelde Woensdagwenk. Dié slag praat hy oor die beheer van haarwurm.
  • Johan gesels met Francois Viljoen van Gumboots 4 Africa oor die Dunlop-rubberstewelreeks.
  • Fanie Vorster, ‘n ingenieur by die Landbounavorsingsraad, gesels oor lae-vloeitempo-besproeiing.
  • Carin Venter van Plaas Media gesels met dr Jan Greyling van die Universiteit Stellenbosch oor die gebruik van tegnologie in die wingerdbedryf.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 34 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you by the South African Pork Producer's Organisation (SAPPO).Click here for this week's report.How are these...

SA Canegrowers welcomes DBRP adjustment, but says more is needed to close import gap 

Estimated reading time: 3 minutesSA Canegrowers welcomes the decision by the government to adjust the dollar-based reference price (DBRP) for sugar imports. The upward adjustment is critical...

Omgewingsnakomingspraktyke en wetgewing: Wat produsente moet weet

Estimated reading time: 7 minutesOmgewingsnakoming raak toenemend ’n praktiese werklikheid vir produsente, veral waar landbou, mynbou en hernubare energie-ontwikkelings mekaar op dieselfde grondgebied ontmoet....

LandbouRadio: 28 Augustus 2026

In Vrydag, 28 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Ons skop die program af met 'n kraakvars landbounuusbulletin en weervoorspelling.⁠Dr Danie Odendaal,...

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of getoets word, hou die onoordeelkundige maak of deel van sosiale...