LandbouRadio: 27 Januarie 2026

In Dinsdag, 27Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Koos du Pisanie van Plaas Media gesels met Bernard Hoepfner van Agrofors oor die lusernbedryf in Suid-Afrika.
  • Johan gesels met Hein Booysen van Brocor oor hulle 4 Africa Boergoat-aanlynveiling wat op 7 Februarie plaasvind.
  • ⁠WA Lombard lewer die maandelikse Plaas Media-landboumarkverslag.
  • Carin Venter van Plaas Media wou by Conrad Schutte, uitvoerende hoof van Vinpro, weet hoe sake in die wingerdbedryf lyk.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor verskaf die nuutste wolmarkbewegings.
  • ⁠Johan Gunter het vier lede van die nuutverkose bek-en-klouseer koördinerende raad wat deur die minister van landbou aangestel is, uitgevra oor die raad se werk.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...

AFMA Matrix April 2026 now available

In the April 2026 edition of AFMA Matrix, the spotlight falls on the newly...