In Donderdag, 22 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Johan Gunter gesels met André Bloem, ‘n arbeidsregskenner, oor uitdagings vir werkgewers in die landboubedryf.
- Richardt Venter, ‘n kuilvoerkonsultant, gesels oor die invloed van die regte kerflengte tydens kuilvoermaak.
- Johnny van der Merwe van AMT deel weer die weeklikse markaanwysers met ons.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.