LandbouRadio: 6 Januarie 2026

In Dinsdag, 6 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan Gunter gesels met dr Danie Odendaal, konsulterende veearts en direkteur van Veearts Netwerk, oor onlangse kalwervrektes weens bek-en-klouseer en gerugte oor die BEK-inenting.
  • Liesl Breytenbach, uitvoerende hoof van die Veevoervervaardigersvereniging, AFMA, deel hulle hoogtepunte van 2025 en vertel watter groot geleenthede in 2026 voorlê.
  • Johan gesels met prof André Jooste, voorsitter van die Koringforum, oor dié liggaam se doelwitte.
  • ⁠Suzaan Cloete, ‘n lid van die Clocolan Agri-komitee, vertel meer oor hulle gholfnaweek wat 6 en 7 Februarie plaasvind.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 31 Augustus 2026

In Maandag, 31 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Ons spring weg met dr WA Lombard en hy vertel wat lesers van...

LandbouRadio: 28 Augustus 2026

In Vrydag, 28 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Ons skop die program af met 'n kraakvars landbounuusbulletin en weervoorspelling.⁠Dr Danie Odendaal,...

LandbouRadio: 27 Augustus 2026

In Donderdag, 27 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Dr Phill Bass, medeprofessor in vleiskunde aan die Universiteit van Idaho in Amerika,...