Estimated reading time: 1 minute
In Vrydag, 19 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Die jongste landbounuus.
- Dr Irene Labuschagne, ‘n dieetkundige by Stellenbosch Universiteit, deel interresante feite oor varkvleis.
- Jaco Kok, was die wenner in die hawerkuilvoerkategorie van Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie. Hy vertel watter rol kuilvoer in sy boerdery speel.
- Naudé Pienaar, hoof uitvoerende bestuurder van Agri Noordwes, vertel hoe sake staan met landelike veiligheid in dié provinsie.
- In die weeklikse Onder die hamer-insetsel gesels Johan Gunter met Nico Lerm van Lazarus Game Farm oor hulle veiling wat op 7 Februarie plaasvind.
Click here to read the latest domestic pork industry carcass price statistics report.
Luister saam na LandbouRadio: