LandbouRadio: 2 Desember 2025

In Dinsdag, 2 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Dawie Killian van die OVK wolkantoor deel die nuutste wolmarkverslag met ons.
  • Carin Venter van Plaas Media gesels met Guy van Rensburg van Rensgrow Beefmasters.
  • Prof Charlie Reinhardt, ‘n navorser op onkruidbeheer by die Universiteit van Pretoria, en onafhanklike konsultant in die beheer van probleemplante en die gebruik van onkruiddoders, sê onkruid kry dit nou “hot van agter, voor en van bo”.
  • ⁠Lynette Louw van Plaas Media gesels met dr Ben Greyling oor vanjaar se LNR vleisbeesprestasiewenners.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 28 Augustus 2026

In Vrydag, 28 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Ons skop die program af met 'n kraakvars landbounuusbulletin en weervoorspelling.⁠Dr Danie Odendaal,...

LandbouRadio: 27 Augustus 2026

In Donderdag, 27 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Dr Phill Bass, medeprofessor in vleiskunde aan die Universiteit van Idaho in Amerika,...

LandbouRadio: 26 Augustus 2026

In Woensdag, 26 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Leon die skaapherder is eerste aan die woord met sy Woensdagwenk, en hy...