Maandag, 22 September, is dit weer LandbouRadio-tyd en dis wat op jou wag:
- Prof Johan Willemse gee vir ons ‘n ekonomiese nuusoorsig.
- Esmarie Rautenbach van Feedtek praat oor aanvullende weiding in die somer.
- En ons Boskdokter, dr Gerrit Scheepers, deel weer met ons ‘n paar veeartsstaaltjies.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

