LandbouRadio: 16 September 2025

Dinsdag, 16 September, se LandbouRadio lyk só:

  • Ons gesels met die eerste blinde Kaapse Wynmeester, Jacques Lombard.
  • Corné Nel van BKB praat met Johan Gunter oor kudde-evaluering.
  • Lizelle Rheeders, navorsingstegnikus in die Sensoriese Analise-afdeling van die Vleisbedryfsentrum by die Landbounavorsingsraad (LNR), praat oor verbruikersinsig in produkgehalte.
  • En ons leer die 2025 KZN Toyota Kwanalu Jongboer van die Jaar, Dale Hutton, beter ken.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Lamb Champs Boland 2026: Die lekkerste lam kom Kaap toe! 

Estimated reading time: 3 minutesOp Erfenisdag kry die Boland ’n nuwe geur. ‘n Honderd skaapprodusente van regoor Suid-Afrika trek op Donderdag, 24 September 2026...

RSG Landbou: 23 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die BKB Groep se jongste finansiële resultate, TLU SA se Jongboer van...

LandbouRadio: 23 September 2026

Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.In Woensdag, 23 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:⁠Leon die skaapherder...

Heinings en hokke: Instandhouding voor die lamseisoen

Met lae winsmarges, siektes en roofdiere wat tot 30% van ’n lammeroes kan kos, kan skaapprodusente nie meer bekostig om ’n lam te verloor...

Unlocking the beef value chain – Meet the 2026 LRF Stockman School speakers part...

Estimated reading time: 6 minutesFrom 7 to 9 October 2026, the Livestock Registering Federation (LRF) brings the beef industry’s sharpest minds together at Aldam...