HomeLandbouRadioLandbouRadio: 02 Mei 2025

LandbouRadio: 02 Mei 2025

-

Dis wat vir jou voorlê in vandag se LandbouRadio:

  • Ons bring weer vir jou die jongste nuus uit die landboubedryf.
  • Ons praat met die vervaardiger van landboumasjinerie New Holland se bemarkingsbestuurder, Jaco du Preez, oor hulle voorbereiding vir NAMPO en hulle uitstalling by die skou.
  • En dan is dit weer tyd vir ons volgende Onder die Hamer-insetsel met Johan Gunter waar daar gepraat word oor die belangrikheid van biosekuriteit by veilings.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

RSG Landbou: 8 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor TLU SA se eerste Jeugboer van die Jaar-kompetisie, topgenetika en die belangrike rol wat...