Noordwes Landbou Jeugskou het onlangs die 21ste Nasionale Landbou Jeugskou Kampioenskappe in Lichtenburg aangebied. Plaas TV het ook dié geleentheid bygewoon. Bly ingeskakel vir ‘n insetsel hieroor.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV
View other Plaas TV episodes.