Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute

Luister nou na hierdie week se weerverslag soos op 26 Maart.

Luister saam deur op die klankgreep te klik:

Luister na ander RSG Landbou-uitsendings.


Reënvalvooruitsigte en klimaatsverandering: Beplan betyds

Die landboukundige dr Louis du Pisani het by geleentheid gesê produsente, veral dié wat in die droë streke met gereelde droogtes boer, behoort vir elke jaar te beplan asof daar ’n droogte gaan wees. Johan voeg by dat dit noodsaaklik is om kennis te neem van die natuur se siklusse en vroegtydig vir droogtes én nat jare te beplan.


Kry nog weerinligting by die Suid-Afrikaanse Weerdiens.

Must read

Oranjerivier se watergehalte in krisis

Estimated reading time: 6 minutes Watergebruikers in die laer Vaal-Oranjeriverstelsel kry baie te doen met chemikalieë en patogene in die water waaroor hulle nie juis...

Veediefstalvoorkoming bly ‘n moeilike saak

Estimated reading time: 1 minute Louis Wessels, voorsitter van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum, gesels oor die forum se doel en ander belangrike aspekte van veediefstal. Hy verduidelik...

Nuwe rekords kenmerk 2026 SA Suiwelkampioenskappe

Estimated reading time: 4 minutes Agri-Expo verwelkom vandeesweek die voorste rolspelers in die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf by die 2026 SA Suiwelkampioenskappe by Eensgezind buite Durbanville. Vanjaar...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 12 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you by the South African Pork Producer's Organisation (SAPPO). Click here for this week's report. How are these...

LandbouRadio: 27 Maart 2026

In Vrydag, 27 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n vars landbounuusbulletin. ⁠Carin Venter van Plaas Media het tydens...