Estimated reading time: 1 minute
Tania Blignaut van die Suiwelstandaardagentskap (SSA) brei in vandag se aflewering van Plaas TV uit oor die verandering in fokus en praktyke in die suiwelbedryf wat oor die laaste twee dekades plaasgevind het.
Kyk gerus hier na ‘n SSA-webinaar oor plaasoudits en volhoubaarheid.
Die groot dryfveer van hierdie veranderinge is eerstens die verbruiker se verwagting dat suiwelprodukte op ‘n volhoubare en etiese manier geproduseer word, en tweedens baie hoë internasionale standaarde.
Kyk gerus na hierdie onderhoud hieronder:
Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Suiwelstandaardagentskap. Besoek gerus hulle webtuiste hier.


