SSA oor samewerking

In Desember 2025 het Jompie Burger, besturende direkteur van die Suiwelstandaard-agentskap (SSA), met AgriOnAir-luisteraars gesels oor die beginsels van samewerking in die suiwelbeddryf vir die groter belang. Read more here about the Dairy Standard Agency’s Sanas accreditation. Luister nou na hierdie potgooi: Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Suiwelstandaardagentskap. Besoek gerus hulle webtuiste hier.