Tag: wolbedryf
LandbouRadio: 28 Februarie 2025
In vandag se uitsending van LandbouRadio:
Ons kraakvars Vrydag-nuusbulletin:
Die NWKV se woltoer vir Elsenburg-studente.
‘n Gesprek met dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA oor regulasies wat...
2024 Textile Exchange-kongres: ’n Saak van verandering
Estimated reading time: 6 minutes
Die vinnig-veranderende produksie- en verwerkingsomgewing, tesame met die implementering van nuwe regulasies in die tekstielbedryf, was die hooftema van Textile...
Die doel en beginsels van goeie wolklassering
Estimated reading time: 6 minutes
Die waarde van goeie wolklassering en die groot rol wat dit in ’n wolprodusent se boerdery speel, moet nooit onderskat...
’n Suid-Afrikaanse Wolbemagtigingstrust vir ekonomiese vooruitgang en ontwikkeling
Estimated reading time: 3 minutes
’n Wolbemagtigingstrust wat swart ekonomiese bemagtiging binne-in die Suid-Afrikaanse wolbedryf, van plaasvlak regdeur die waardeketting sal bevorder, is vandeesmaand bekendgestel....
RSG Landbou: 27 Augustus 2024 – geborg deur die Brahman-beestelersgenootskap
Die derde Overberg Herkouerdag wat by die Roodebloem-proefplaas naby Caledon aangebied is, is vanjaar deur meer as 350 mense bygewoon. Die bestuurder van die...
Op die skeerplatform: Goeie praktyke in die skeerseisoen
Estimated reading time: 6 minutes
Wanneer die skeerseisoen op die plaas aanbreek, is ordelikheid, deeglike reëlings, en goeie organisasie van verskillende take en aspekte van...
94ste NWKV-kongres: Suid-Afrikaanse wolprodusente in die voorste produksielinie
Estimated reading time: 6 minutes
Vanjaar se 94ste Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres het gefokus op volhoubare wolproduksie en ’n indrukwekkende lys van belangrike sake wat regstreeks betrekking...
RSG Landbou: 25 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media
Die 94ste kongres van die Nasionale Wolkwekersvereniging het onlangs in Gqberha plaasgevind en ons berig hoofsaaklik daaroor. Die uittredende hoofbestuurder, Leon de Beer, spreek...
RSG Landbou: 24 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media
Voermol Voere is op soek na die beste bees- en skaapboer in Suid-Afrika. Dr Josef van Wyngaard verduidelik wat die doel van dié projek...
RSG Landbou: 11 Junie 2024 – geborg deur BKB
Die invoer van kalwers van buurlande is een van die grootste knelpunte vir rooivleisprodusente in die Noordwes-provinsie. So sê Nico Kilian van RPO Noordwes....