Tuesday, March 11, 2025
Home Tags Weervooruitsigte

Tag: weervooruitsigte

RSG Landbou: 6 Februarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Die Vinpro/Nedbank-produsentedag is onlangs by Goudini in die Wes-Kaap aangebied. Dié bedryfsorganisasie verteenwoodig 2 600 Suid-Afrikaanse wynprodusente, kelders en belanghebbendes. Die tema van die...

RSG Landbou: 16 Januarie 2025 – gebord deur Plaas Media

Kenners meen vooruitsigte vir die landbousektor lyk meer rooskleurig vir 2025. In vanoggend se RSG Landbou gesels ons met Brendan Jacobs van Standard Bank...

RSG Landbou: 9 Januarie 2025 – geborg deur BKB

Mynbou-aktiwiteite bly ‘n saak van kommer. Die impak daarvan op fauna en flora, waterhulpbronne, agri-toerisme en landbou in die algemeen, is kommerwekkend. In vanoggend...

RSG Landbou: 21 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Valeska van Schoor, ‘n groenteboer van Rayton naby Pretoria, is vanjaar aangewys as die Agri Gauteng Jongboer van die Jaar. Sy is ‘n ingenieur...

RSG Landbou: 7 November 2024 – geborg deur BKB

Die Graan SA Graanprodusent van die Jaar is op 1 November aangewys. Ons luister wat dié boer van die Middelburg-omgewing oor hul prestasie te...

RSG Landbou: 31 Oktober 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Willie Storm, ’n beesboer in die Olifantshoek-omgewing in die Noord-Kaap, is bekend vir sy sukses met die verwydering van indringerplante in sy weidingsgebied en...

Goeie somerreënval verwag, sê weer-ghoeroe by Veeskool

Estimated reading time: 2 minutes Veeskool-afgevaardigdes het op die eerste dag van die jaarlikse geleentheid van die Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF) gehoor hoewel Suid-Afrikaanse produsente...

RSG Landbou: 2 November 2023 – geborg deur Plaas Media

Is klimaatsverandering ‘n realiteit? Dr Louis du Pisani wat jaarliks by die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek betrokke is, deel sy mening in Donderdag se aflewering...

RSG Landbou: 13 April 2023 – geborg deur AECI Plant Health

‘n Roofdierforum is onlangs deur Wildbedryf Suid-Afrika bekendgestel om die bedryf te help om norme en standaarde te vestig, asook die bestuur van roofdiere...