Tag: weersake
Weeklikse weer met Johan van den Berg
Estimated reading time: 1 minute
Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....
RSG Landbou: 14 November 2024 – geborg deur Nutrico
Die Suid-Afrikaanse Vetveebeoordelaarsvereniging, oftewel SAFJA, se skoue lewer vanjaar top gehalte beeste. Ons het by die Leniesdeel- en Tlakgaming-vetveeskou met Andrew Adams daaroor gesels.
Daar...
RSG Landbou: 12 September – geborg deur BKB
Estimated reading time: 2 minutes
Daar is verskeie tipes melk op winkelrakke te koop en die verbruiker het dikwels vrae oor onder andere, die voedingswaarde...
RSG Landbou: 29 Augustus 2024 – geborg deur die Brahman-beestelersgenootskap
Die welsyn van melkkalwers is gereeld in die kollig, maar wat is die redes hiervoor en hoe spreek die bedryf hierdie persepsies aan? Dr...
RSG Landbou: 22 Augustus 2024 – geborg deur Plaas Media
SAMIC, oftewel die South African Meat Industry Company, het verlede week die wenners van hul 27ste Nasionale Karkaskompetisie vereer. Die hoogste punt vir ‘n...
RSG Landbou: 15 Augustus 2024 – geborg deur BKB
Die impak van brande op sekere boomspesies in die Kalahari is een van die onderwerpe wat tydens die Weidingsvereniging van Suidelike Afrika-kongres ter sprake...
RSG Landbou: 8 Augustus 2024 – geborg deur Plaas Media
Die AGOA-ooreenkoms met die VSA kom onder bespreking. Wolfe Braude van Agbiz verduidelik watter voordele dit reeds vir Suid-Afrika inhou en hoe deelname versterk...
RSG Landbou: 1 Augustus 2024 – geborg deur Plaas Media
Suid-Afrika is ‘n klein wêreldrolspeler in terme van bloubessieproduksie, maar die gehalte van die vrugte is goed en markte bly stabiel. Ons gesels met...
RSG Landbou: 25 Julie 2024 – geborg deur AECI Plant Health
Die nuwe koringtarief is verlede week uiteindelik aangekondig en Tobias Doyer van Graan SA verduidelik waarom ‘n tarief noodsaaklik is om internasionaal te kan...
RSG Landbou: 18 Julie 2024 – geborg deur Plaas Media
Die Suid-Afrikaanse pekanneutbedryf het die afgelope twintig jaar goeie groei getoon. Vanaf 2006 het produksie per seisoen met 30 000 ton toegeneem. Ons gesels...