Home Tags Weer

Tag: Weer

RSG Landbou: 18 Desember 2026

In vandag se RSG Landbou gesels ons met Deidré Carter van Agri Limpopo oor owerhede en landbou in dié provinsie, Annelize Crosby van Agbiz...

RSG Landbou: 11 September 2025 – geborg deur BKB

In vanoggend se RSG Landbou is daar gepraat oor bloubessies, die konsekwente toepassing van sanksies in die werkplek, vleispryse en weer. Navorsing oor bloubessies Suid-Afrika het...

RSG Landbou: 7 Augustus 2025

In vanoggend se RSG Landbou met Lise Roberts is daar gesels oor Pioneer Saad se proewe, die vindingryke gebruik van afval-aartappels, weer en vleispryse. Pioneer...

RSG Landbou: 17 Julie 2025 – geborg deur Melk SA

In vanoggend se RSG Landbou is daar meer oor die volgende: Die vierde Overberg Agri Herkouersdag, die werk van die KVBA, landbouweernuus en vleispryse. Agri...

RSG Landbou: 19 Junie 2025 – geborg deur Plaas Media

In vanogend se RSG Landbou luister ons na terugvoer van die TMR-konferensie en aartappelmarkte van Mei, asook die vleispryse en weer. TMR-konferensie Die Melkprodusente-organisasie het onlangs...

Klimaatsverandering en weiding: Wat ‘n dilemma

Vandag word daar ’n sombere prentjie oor klimaatsverandering en die landbou geskets. Maar is alles net doom and gloom, of is daar dalk ’n...