Home Tags Voeding

Tag: voeding

Voedingsbeginsels vir intensiewe skaapboerdery

Estimated reading time: 6 minutes Een van die belangrikste voedingsbeginsels vir intensiewe skaapboerdery wat ’n mens nooit mag vergeet nie, is dat ’n skaap in...

Oumansoutbos: Indringer of nuttige veevoer?

Estimated reading time: 6 minutes Oumansoutbos (Atriplex nummularia) is ’n bekende gesig in Suid-Afrika en die geharde plant wat saliniteits- sowel as droogtetoestande goed...

Die basiese beginsels van droëseisoenvoeding vir beeste

Estimated reading time: 6 minutes Droëseisoenvoeding vir beeste, veral in somerreënvalstreke, is uiters noodsaaklik, gegewe die afname in voedingswaarde van grasveld in binnelandse gebiede...

Monitor jou veld en diere vir suksesvolle strategiese voeding

Estimated reading time: 6 minutes “Veeboerdery het ’n wetenskap geword waarby ons moet inpas. Vroeër jare het die ooie in die veld geloop en...

Mineraaltekorte en vergiftiging kan wild knou

Mineraaltekorte kan wild wat intensief aangehou is en dan na groter kampe of ’n oop plaas verskuif word, knou. Met die daling in wildpryse...

Nuwe kwale by wildboerdery

Met die opbloei van wildboerdery waar diere onder meer intensiewe toestande aangehou word, het nuwe kwale begin kop uitsteek, wat nuwe uitdagings aan wildveeartse...

Byvoeding vir die oorwintering van kleinvee: ‘n Driefase-benadering

By die oorwintering van groot- en kleinvee is die beginsels dieselfde. In die somer, met groen veld, is die primêre tekort in die somerreënvalgebiede...

Kruipvoeding lei tot winsgewende skaapboerdery

In die moderne landbougemeenskap is baie tegnologie en wetenskap beskikbaar vir veeprodusente om maksimaal te produseer, goeie genetika is beskikbaar teen ’n bekostigbare prys,...

Hoëdrukbeweiding kan weiveld verbeter

Estimated reading time: 6 minutes Weiveld wat vreetbare grasse optimaal en volhoubaar produseer, is die sleutel tot welslae vir veeboere. Hoëdrukbeweiding wat reg toegepas word,...

Die afronding van slaglammers in ’n voerkraal

Estimated reading time: 7 minutes Diversifisering word algemeen aanvaar as ’n strategie om die risiko in landbou te beperk. In hierdie verband behoort voerkraalafronding ’n...