Tag: verblyf
Die gevolge van onwettige uitsetting
Estimated reading time: 5 minutes
Die Suid-Afrikaanse Grondwet beskerm eiendomsreg, maar beperk terselfdertyd grondhuurders teen onwettige uitsetting deur grondeienaars.
Die sleutel tot die beskerming van...
Hoe gemaak ná die afsterwe van ’n langtermyn-okkupeerder?
Estimated reading time: 4 minutes
’n Vraag wat dikwels opkom, is of die gade en/of afhanklikes van ’n langtermyn-okkupeerder outomaties die reg verkry om in...
Is daar ’n alternatief vir ‘wrede’ uitsettings?
Die reg en die gevolg wat in hofbevele gegee word, kan dikwels wreed voorkom, net soos ’n vonnis vir ’n misdryf. Dit is die...
Uitsettingsverrigtinge tydens ’n arbeidsdispuut
Kan ’n plaaseienaar uitsettingsverrigtinge van stapel stuur alvorens ’n arbeidsgeskil afgehandel is? Die kort antwoord op hierdie vraag is nee.
Read it in English...
