Tag: Universiteit van die Vrystaat
RPO Nasionaal: Oorgehaal vir verandering en vernuwing
Estimated reading time: 7 minutes
Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) is ’n organisasie deur produsente, vir produsente, en vervul ’n ondersteunende rol. Al het die RPO sedert...
Landelike veiligheid: Wetgewing en hulpbronne
Hierdie artikel is die tweede in ’n reeks van drie artikels wat op verskillende aspekte rondom landelike veiligheid fokus. In die vorige artikel is...
Landelike misdaadtendense in Suid-Afrika
Plaasaanvalle en -moorde het baie aandag in die tweede helfte van 2020 geniet en groot aksies is geloods om bewusmaking rondom dié probleem te...
’n Selfonderhoudende SA: Moontlik gegewe huidige produksie?
Gedurende die vroeë stadium van die COVID-19-inperkings, het baie lande hul grense gesluit vir toeriste, terwyl die in- en uitvoer van produkte tot ‘n...
Landboumarkte: Die fynere detail
Ekonomiese stelsels kan breedweg gedefinieer word as òf vrye markte, wat ook as prysstelsels bekend staan, òf bevelstelsels, wat aan die ander kant van...
Bosluise en hulle streke: Draers van geniepsige maatjies
Teen dié tyd behoort ons al met bewondering na bosluise kyk, aangesien hulle so vernuftig aangepas is om jaar na jaar suksesvol hul verskyning...