Home Tags Suiwelstandaardagentskap

Tag: Suiwelstandaardagentskap

Volhoubare suiwelproduksie – SSA vertel meer

Estimated reading time: 1 minute Tania Blignaut van die Suiwelstandaardagentskap (SSA) brei in vandag se aflewering van Plaas TV uit oor die verandering in fokus...

SSA ontvang Sanas-akkreditasie

Estimated reading time: 1 minute Die Suiwelstandaardagentskap (SSA) het vroeër in September hulle Suid-Afrikaanse Nasionale Akkreditasiestelsel (Sanas)-akkreditasie ontvang. Jompie Burger, besturende direkteur van die SSA,...

Dié week op Plaas TV: Suiwel, SA Stamboek en boerbokke

Estimated reading time: 2 minutes Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se...

Oorsake van vreemde geure en reuke in suiwelprodukte

Wat veroorsaak die vreemde geure en reuke van sommige suiwelprodukte? Jompie Burger, algemene bestuurder van die Suiwelstandaardagentskap, praat oor die oorsake daarvan. https://youtu.be/KLMIH08pYsk Hierdie potgooi word...

RSG Landbou: 19 Mei 2025 – geborg deur Plaas Media

Die inligting wat op die etiket van ‘n produk uiteengesit word, moet wetlik aan sekere vereistes voldoen. In vangoggend se RSG Landbou gesels ons...

RSG Landbou: 5 Mei 2025 – geborg deur Plaas Media

Die Suiwelstandaardagentskap (SSA) sal eersdaags vir brusellose in melk kan toets by hul nuwe laboratorium. Deon Gallus is aan die stuur van dié fasiliteit...