Monday, February 3, 2025
Home Tags RPO

Tag: RPO

RSG Landbou: 7 Augustus 2024 – geborg deur Plaas Media

Bankrotbos veroorsaak groot verliese vir die boer. Michelle Keith van die KwaZulu-Natalse Departement van Landbou het by die kongres van die Weidingsvereniging van Suidelike...

Afslaers, beesskoue, waterbestuur en vele meer op Plaas TV

Estimated reading time: 2 minutes Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week...

Verbeter die rooivleiswaardeketting: Noordwes RPO-kongres

Estimated reading time: 8 minutes Boere wat uitdagings saam met die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in Suid-Afrika wil aanpak, het ’n blink toekoms. Dit was die...

Noord-Kaapse RPO-kongres: Elkeen moet sy kant bring

Estimated reading time: 3 minutes Uitvoer is ’n belowende alternatief vir rooivleisprodusente in die Noord-Kaap gegewe moeilike tye weens swak produkpryse, droogtes, hoër insetkoste,...

RSG Landbou: 13 Junie 2024 – geborg deur BKB

Ons kry terugvoer vanaf die RPO Noord-Kaap-kongres wat onlangs in Kimberley plaasgevind het. Die uittredende voorsitter, Koning Scholtz, praat oor die produsent en die...

RSG Landbou: 11 Junie 2024 – geborg deur BKB

Die invoer van kalwers van buurlande is een van die grootste knelpunte vir rooivleisprodusente in die Noordwes-provinsie. So sê Nico Kilian van RPO Noordwes....

RSG Landbou: 24 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die gebruik van groeibevorderaars in voerkrale kom onder bespreking. Dié onderwerp lê dr Shaun Morris van Octavoscene baie na aan die hart, veral as...

RSG Landbou: 16 April 2024 – geborg deur AGT Foods Africa

‘n Aantal beeste en skape wat bestem is vir uitvoer na die Midde-Ooste, is onlangs op die Al Messilah-skip in die Oos-Londonse hawe gelaai....

RSG Landbou: 9 April 2024 – geborg deur BKB

Ons kuier verder by die Bathurst-landbouskou. Ons gesels onder meer met Niel Scott van die Bathurst-landbouvereniging, beoordelaars wat by verskeie veekomponente betrokke was, en...

Só lyk ‘n Kode van Beste Praktyk op die plaas

“Baie teorieë is bedink en dik dokumente geskryf oor die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se Kode van Beste Praktyk vir veeboere. Ek glo egter die meeste...