Tag: oorwintering
Aanvulling vir oorwintering: Moenie geil weidings oorskat nie
Veeboere in groot dele van die land gaan dié winter met geil weidings in hul kampe tegemoet ná wydverspreide, goeie reën. Die voedingswaarde van...
Byvoeding vir die oorwintering van kleinvee: ‘n Driefase-benadering
By die oorwintering van groot- en kleinvee is die beginsels dieselfde. In die somer, met groen veld, is die primêre tekort in die somerreënvalgebiede...
Drywers vir die suksesvolle oorwintering van beeste
Herkouerdiere
is ruvoerbenutters en moet dienooreenkomstig bestuur word. Die vertrekpunt vir
suksesvolle oorwintering lê daarin dat die produksiestelsel en
die hulpbronaanbod in fase met mekaar moet wees....