Tag: naspeurbaarheid
RMIS stel eerste fase van naspeurbaarheidsplatform bekend
Estimated reading time: 3 minutes
Naspeurbaarheid en planne om ’n werkbare stelsel in plek te kry wat nie net voordelig vir die rooivleis-waardeketting is nie,...
RSG Landbou: 21 Mei 2024 – geborg deur Nutrico
Die rooivleisbedryf het die afgelope 10 jaar nie na wense gegroei nie. Bykomend tot hierdie uitdaging is daar ook druk op die produsent en...
Naspeurbaarheid: Wat is op die tafel en waar trek ons?
Die behoefte aan ’n Suid-Afrikaanse naspeurbaarheidstelsel vir lewendehawe geniet gewoonlik aandag ná die uitbreek van siektes soos bek-en-klouseer. Dié praatjies raak egter gou weer...
Naspeurbaarheid by voerkrale en internasionale mededingendheid
Die rooivleisbedryf in Suid-Afrika sit eintlik op ’n goudmyn, maar min mense besef die werklike waarde wat dit vir elke produsent en rolspeler kan...
‘n Plan vir gesonde speenkalwers vóór hulle voerkraal toe gaan
Daar word dikwels met die tong in die kies gesê dat die beste speenkalf die goedkoopste een is. Dit is egter nie die geval...