Tag: melk
RSG Landbou: 18 Junie 2025 – geborg deur Plaas Media
In vanoggend se RSG Landbou, aangebied deur Lise Roberts, bespreek sy verskeie landbousake, vanaf brusellose tot die GSSA-kongres. Luister hieronder.
Melksake
Brusellose is ‘n soönotiese siekte...
Die bestuur van somatiese seltelling in melkbeeste (Deel 1)
Estimated reading time: 5 minutes
Hoë somatiese seltelling (SST) in melkkoeie is ’n simptoom van ’n onderliggende probleem.
Somatiese seltelling is ’n aanduider van uiergesondheid.
Die uitdaging...
Die kunsmis van die plaas is die voetspore van die baas
Estimated reading time: 8 minutes
Dian Landman is ’n melkprodusent van Tsitsikamma wat daarvan hou om by die basiese beginsels van ’n melkery te...
Williston se maan Ãs toe van kaas gemaak
Peter en Francy Schoeman van die skaapplaas Langbaken in die Williston-omgewing, het die afgelope paar jaar vir hulself naam gemaak met kaas wat hulle...
Die lewensvatbaarheid van melkboerderye in Suid-Afrika
Daar word voortdurend berig dat Suid-Afrika melkprodusente verloor en melkboerderye uitverkoop. Ten spyte van die getal melkboere wat afneem, is die land se totale...






