Tag: intensiewe skaapboerdery
Intensiewe en presisieskaapboerdery: Grondbeginsels
Estimated reading time: 6 minutes
Intensiewe skaapboerdery behels die sodanige manipulering van die ooikudde se produksie-omgewing, dat ooie maksimaal reproduseer, met die klem op...
Intensiewe skaapproduksie maak ekonomies sin
Estimated reading time: 7 minutes
Suid-Afrika is eeue al ’n land waar skaapboerdery bedryf word. Een van die hoofredes waarom die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie...
Doeltreffende hanteringsfasiliteite vir skape
Estimated reading time: 2 minutes
Om skaapvleis ekonomies te produseer, is dit nodig om aan sekere basiese produksievereistes te voldoen. Optimum produksie is net...
Intensiewe skaapboerdery 101: Infrastruktuur
Estimated reading time: 10 minutes
Intensiewe skaapproduksie beteken presisieboerdery. En presisieboerdery beteken noukeurige aandag aan detail. Om dit reg te kry, is spesieke infrastruktuur...
Voedingsbeginsels vir intensiewe skaapboerdery
Estimated reading time: 7 minutes
Een van die belangrikste voedingsbeginsels vir intensiewe skaapboerdery wat ’n mens nooit mag vergeet nie, is dat ’n skaap...
Slim watervoorsiening vir intensiewe skaapstelsels
Estimated reading time: 6 minutes
Doeltreffende watervoorsiening in lamhokke – die hart van ’n intensiewe skaapboerderystelsel – speel ’n belangrike rol in kuddegesondheid, veral...
Intensiewe skaapboerdery vir beginners
Estimated reading time: 7 minutes
Daar is toenemende belangstelling in intensiewe skaapboerdery vir beginners. Hierdie feit word duidelik gestaaf deur die groot belangstelling in...
Intensiewe skaapboerdery in die Karoo: ’n Beproefde stelsel
Estimated reading time: 6 minutes
Willie Maree, eienaar van Kameelboom Vee in die Marydale-omgewing, is besig om intensiewe skaapboerdery in ’n unieke ekonomiese wetenskap...
Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee – Deel 2: Teel-...
Daar is baie op die spel as dit kom by die bestuur van kleinveekuddes en sekere bestuursfoute kan die produsent duur te staan kom....
Die Chinese intensiewe skaaprewolusie
Skape, en spesifiek vleisskaapproduksie, is een van die veevertakkings wat deur die Chinese regering geïdentifiseer is as ’n manier om armoede in China te...