Tuesday, June 28, 2022
Home Tags GWK

Tag: GWK

RSG Landbou: 16 Maart 2022 – geborg deur AECI Plant Health

Dit gebeur toenemend by gewasse dat weerstand teen sekere plaagdoderbestandele ontwikkel. Simon Lowe van AECI Plant Health, gee in Woensdag se aflewering van RSG...

Internasionale prestasie vir Kanonkop

Die grootste internasionale wynkompetisie-vereniging, het onlangs vir Johann Krige van Kanonkop as president verkies. Johann is die enigste Suid-Afrikaner naas Anton Rupert ooit, om...

RSG Landbou: 9 Maart 2022 – geborg deur BKB

Wanneer die Suid-Afrikaanse verbruiker voedselkeuses maak, word volhoubaarheid in ag geneem. Die Buro vir Voedsel-en Landboubeleid, BFAP, het hieroor navorsing gedoen en dr Hester...

RSG Landbou: 3 Maart 2022 – geborg deur Elanco

Die waarde van die vroeë opvoeding en ontwikkeling van kinders mag nie onderskat word nie. Daarom het GWK en Wildeklawer naby Douglas onlangs hande...

RSG Landbou: 2 November 2021 – geborg deur Elanco

Die veesiekte, rooiwater, is ‘n siekte wat deur bosluise oorgedra word. Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid praat in Donderdag se aflewering van RSG...

RSG Landbou: 9 November 2021 – geborg deur BKB

BKB het aangekondig dat hulle hul voetspoor in die lewendehawe- en veilingsbedryf vergroot, met die verkryging van GWK se landboubesigheid in die Vrystaat en...

Stygende mikotoksienvlakke noodsaak groter betrokkenheid

’n Toename in die mikotoksienvlakke van graan wat deur produsente gelewer word, is in die voorafgaande produksieseisoen opgemerk. Die verwagting is dat vanjaar se...