Monday, February 3, 2025
Home Tags Graan SA

Tag: Graan SA

RSG Landbou: 26 September 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Boere benodig ‘n sistemiese oplossing wanneer daar oor herlewingslandbou gepraat word. Elzandi Oosthuizen van Bayer verduidelik dat hul eerder boere moet help om meer...

RSG Landbou: 25 Julie 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Die nuwe koringtarief is verlede week uiteindelik aangekondig en Tobias Doyer van Graan SA verduidelik waarom ‘n tarief noodsaaklik is om internasionaal te kan...

RSG Landbou: 27 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Die Oos-Kaap het van Suid-Afrika se mees prominente melkboere. Melk SA het vroeër in Junie vergader om die impak wat die bek-en-klouseer-uitbreking op dié...

Kompetisies, kampioenskappe en meer – Plaas TV dek alles

Estimated reading time: 2 minutes Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week...

RSG Landbou: 29 April 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Rhizobium, ‘n bakterie wat binne plantselle voorkom, verseker dat daar aan die plant se stikstofbehoeftes voldoen word. Stephan Downy van AECI Plant Health gesels...

RSG Landbou: 25 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die Nampo Oesdag word vanjaar vir die 56ste keer aangebied. Dit het as ‘n landboutegnologiedag op ‘n plaas in Bloemfontein begin. Dr Dirk Strydom...

RSG Landbou: 20 Maart 2024 – geborg deur Plaas Media

Tydens Graan SA se kongres op Nampo Park was graanprodusente se kommer oor die impak van die droogte een van die hoof-besprekingspunte. Ons gesels...