Tag: gewasse
LandbouRadio: 29 Oktober 2025
In Woensdag, 29 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Leon die skaapherder deel weer met ons sy gereelde Woensdagwenke.
Carlo Smuts van Design...
LandbouRadio: 30 September 2025
In Dinsdag, 30 September, se LandbouRadio kan jy die volgende verwag:
Daar is ‘n gesprek oor Datamars Africa en Ramsem se lamsproewe by Spekboomboerdery op...
RSG Landbou: 24 September 2025 – geborg deur Pioneer Saad
In vanoggend se RSG Landbou is daar onder andere met AJ Steyn van Pioneer Saad en dr Didi Claassen van Afrivet gesels.
Optimale plantdatum belangrik
Die...
RSG Landbou: 10 September 2025 – geborg deur BKB
Vanoggend se RSG Landbou het gesprekke ingesluit oor die vrugvergrotingsfase van gewasse, Germar Bonsmaras se veiling en prestasietoetsing.
Gewasse se vrugvergrotingsfase
Watter faktore speel ‘n rol...
LandbouRadio: 28 Julie 2025
In Maandag, 28 Julie, se LandbouRadio:
Die redakteur van Veeplaas, dr WA Lombard, gesels met ons oor die tydskrif se Augustus-uitgawe.
Dan is daar ‘n indringende...
LandbouRadio: 8 Mei 2025
Hier is die spyskaart vir Donderdag, 8 Mei, se LandbouRadio:
Professor Johan Strauss, senior wetenskaplike by die Wes-Kaapse Departement van Landbou praat oor kontantgewasproduksie in...
Outeniqua-inligtingsdag bied stof tot nadenke
Estimated reading time: 4 minutes
Voergehalte word sterk deur die seisoenale wipplank tussen kikoejoe en raaigras beïnvloed.
Indien plantaan teen ’n hoë genoeg vlak in die...