Tag: Entstof
LandbouRadio: 11 Februarie 2026
In Woensdag, 11 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na 'n lekker-luister program:
Leon die skaapherder is aan die woord met sy Woensdagwenk, en die...
“BEK-voortrekkery is bog,” sê groot kokkedore
Estimated reading time: 10 minutes
As Suid-Afrika soveel entstof en pligsgetroue staatsveeartse gehad het soos die skewe feite en blatante leuens wat tans oor bek-en-klouseer...
LandbouRadio: 21 Januarie 2026
In Woensdag, 21 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Dis weer tyd vir Leon die skaapherder met sy Woensdagwenk, en hy praat...
BEK: Wat is nuut?
Estimated reading time: 9 minutes
Die nuwe jaar het aangebreek en in 'n onlangse persverklaring het die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) elke produsent 'n voorspoedige 2026...
BEK: Hordes kalwers vrek in Noordwes
Estimated reading time: 5 minutes
Noordwes-boere het sedert Desember verskeie gevalle aangemeld van beeskalwers wat skielik weens bek-en-klouseer (BEK) gevrek het, sonder dat enige noemenswaardige...
RSG Landbou: 23 Oktober 2025
In vandag se RSG Landbou gesels ons met Hansie Viljoen, 'n finalis in die Graanprodusent van die Jaar-kompetisie, dr Schabort Froneman gee riglyne vir...
LandbouRadio: 14 Oktober 2025
Dis wat vir jou voorlê in Dinsdag, 14 Oktober, se LandbouRadio:
Dr Bobbie van der Westhuizen van SA Stamboek praat oor hulle geskiedkundige ICAR-sertifisering.
Dr Louis...
SA kry nóg ’n entstof teen knopvelsiekte
Estimated reading time: 2 minutes
“Daar sal nooit weer in hierdie land ’n tekort aan entstof teen knopvelsiekte wees nie.” Dít was dr Danie Odendaal,...