Tag: Dorpers
SA Stamboek/Unistel Nasionale Elite 2025-toekennings
Estimated reading time: 4 minutes
Die SA Stamboek Nasionale Elite Prystoekennings het op 28 April 2025 by Monte Bello Landgoed in Bloemfontein plaasgevind. Hierdie glansgeleentheid...
LandbouRadio: 25 April 2025
Wat lê vir jou voor in vandag se LandbouRadio?
Daar is weer kraakvars landbounuus.
Ons gesels met ‘n dorperteler en president van die Suid-Afrikaanse Dorper-skaaptelersgenootskap,...
LandbouRadio: 24 April 2025
Hierna kan jy uitsien in vandag se LandbouRadio:
Die redakteur van Stockfarm, Izak Hofmeyr, praat oor mense se beskouing van perde.
‘n Dorperboer van Kenhardt,...
Williston-landbouskou 2025: Sonskyn na die reën
Estimated reading time: 5 minutes
Williston-landbouskou is ’n hoogtepunt op die Karoo se landboukalender. Ten spyte van knellende landboutoestande en droogtes waaronder boere gebuk gaan,...
Attie Westraad groet die Dorpers
Estimated reading time: 2 minutes
Enigeen wat betrokke is by ’n telersgenootskap sal weet daar word baie dinge agter die skerms gedoen om die bedryf...
RSG Landbou: 26 April 2023 – geborg deur Plaas Media
Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Suiweltegnologie-simposium het onlangs in KwaZulu-Natal plaasgevind. Gefermenteerde voedsel was veral ‘n gewilde onderwerp, aangesien die verbruiker deesdae die gesondheidswaarde daarvan...







