Tag: BKB Groep
RSG Landbou: 7 Januarie 2025 – geborg deur BKB
In vanoggend se RSG Landbou kyk ons saam met Johan Stumpf van die BKB Groep na 2025 en waarop hulle wil fokus. Ons luister...
RSG Landbou: 9 Desember 2024 – geborg deur BKB
In vandag se RSG Landbou kyk ons saam met Johan Stumpf van die BKB Groep terug na die afgelope jaar se hoogtepunte. Dié groep...
RSG Landbou: 26 Augustus 2024 – geborg deur die Brahman-beestelersgenootskap
Die Brahman-beestelersgenootskap van Suid-Afrika het in 2015 met vleisgehaltenavorsing, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, begin. Sytze Smit gee terugvoer. Merino SA...
RSG Landbou: 22 Augustus 2024 – geborg deur Plaas Media
SAMIC, oftewel die South African Meat Industry Company, het verlede week die wenners van hul 27ste Nasionale Karkaskompetisie vereer. Die hoogste punt vir ‘n...
RSG Landbou: 8 Julie 2024 – geborg deur BKB
Ons het tydens vanjaar se Agbiz-kongres met Johan Stumpf, die besturende direkteur van die BKB Groep gesels. BKB se Agbiz-lidmaatskap kom onder bespreking en...
RSG Landbou: 10 Junie 2024 – geborg deur BKB
Kobus Pieters, ‘n makadamiakweker, -verwerker en -uitvoerder van Hazyview is aangewys as Mpumalanga Landbou se Jongboer van die Jaar. Die besigheid, Big 5 Mac,...
Nampo 2024 – ‘n Oesdag vir die boeke!
Estimated reading time: 2 minutes Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se...
Nampo Kaap – terug met mening
Die derde aanbieding van Nampo Kaap, en die grootste nóg, het onlangs plaasgevind. ‘n Rekord van 32 640 besoekers het Bredasdorp Park oor dié...
BKB fokus op lewendehawe
Dr Cobus Oberholser van BKB kuier vandag saam in die Plaas TV-ateljee. Hy gesels onder andere oor hoe die lewendehawebedryf tans daar uitsien. Daarna is...