Estimated reading time: 1 minute
Vandag se aflewering van RSG Landbou kyk na water-, vleis- en weersake!
Red ons riviere!
Het jy geweet daar is ‘n organisasie wat hom spesifiek toespits op die bewaring van Suid-Afrika se riviere? Prof Jan Myburgh van die Universiteit Stellenbosch vertel ons meer oor die Red ons Riviere-projek, wat dit behels en wat hulle uiteindelike doelwitte is.
Luister hier na wat prof Myburgh te sê het:
Vleispryse uit die Noord-Vrystaat
Dan, soos elke week, staan Chris Derksen reg om die jongste vleispryse, wat by veilings in die Noord-Vrystaat behaal is, met ons te deel.
Klik op die skakel om meer hieroor te hoor:
Weeklikse weervoorspelling
En soos altyd is Johan van den Berg reg met die jongste weerinligting.
Klik hier om na Johan se weervoorspelling te luister:


