Saturday, December 21, 2024

RSG Landbou: 7 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media

Alhoewel Suid-Afrika steeds die wêreldleier in makadamiaproduksie is, is die produsent onder druk. Barend van der Schyff van Sabie Valley Macadamia Group brei hieroor uit.

Die aartappelprodusent in die Sandveld-gebied staar ook ‘n paar uitdagings in die gesig. Jannie Basson vertel ons meer.

Dan is die broer van die bekende boerbokram, Formula One, wat onlangs vir meer as R1 miljoen verkoop is, eersdaags in Pretoria op veiling. Marius Verwey van Kruisrivier Boerbokstoet gesels oor sy veiling van 11 Mei.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

How to become a stud breeder

Estimated reading time: 5 minutes Registering your stud animals requires meticulous breeding, selection, record-keeping and...

Koeler koeie lewer meer melk

Estimated reading time: 6 minutes Strukture wat koelte vir melkkoeie kan voorsien, verhoog hul melkproduksie...

Bewaar eenvoudig, maar doen dit goed

Estimated reading time: 7 minutes Hendrik Odendaal boer al 44 jaar saam met die natuur...

Brommers kan ‘n skaap lewendig opvreet

Estimated reading time: 4 minutes Brommers wat skape aanval, vreet die diere feitlik lewend op. Groenbrommers...