Thursday, November 21, 2024
HomePlaas TVRSG Landbou: 28 Oktober 2024 - geborg deur AECI Plant Health

RSG Landbou: 28 Oktober 2024 – geborg deur AECI Plant Health

‘n Taakspan het vroeër in Oktober byeengekom om die implementering van ‘n naspeurbaarheidstelsel vir die lewendehawebedryf te bespreek. In Maandagoggend se RSG Landbou brei Dewald Olivier van RMIS, oftewel die Rooivleisbedryfsdienste, hieroor uit.

Die gebruik van chemikalieë bly vir beide landbou en die verbruiker ‘n saak van kommer. Die GHS-klassifikasiestelsel spreek dié probleem aan en Gavin Smit van AECI Plant Health brei hieroor uit.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Turksvye se plek in jou voervloeibeplanning

Estimated reading time: 7 minutes Oor tyd het ’n mark vir turksvyblaaie as plantmateriaal egter ontwikkel, wat toe hulle hooffokus geword het. Hulle het hierdie blaaie...