Monday, February 3, 2025

RSG Landbou: 27 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media

Ons beantwoord ’n luisteraarsvraag oor die beheer van vrugtevlieë. Kenny Beeton van Nutrico gee raad.

Daar heers tans ‘n groot behoefte in landbou vir opleiding in verskillende vaardighede en Nihan Olivier van Peritum Agri Institute verduidelik waaruit dié behoeftes bestaan.

Ons gesels ook oor ‘n veiling en hierdie veiling vind plaas op die 13de Junie. Dit is die 25ste produksieveiling van Syferfontein Bonsmaras en ons gesels met Nico Pieterse hieroor.

Botterskorsies word normaalweg in ‘n donkergroen sakkie verpak en lemoene in ‘n oranje sakkie. Maar het jy al gewonder wat die rede hiervoor is? Ons het tydens Nampo vir Deon van Wyk van die Harvest Group hieroor uitgevra. Sluit gerus by ons aan.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Korrekte bewyslewering is belangrik

Estimated reading time: 4 minutes Tydens dissiplinêre verhore en arbitrasieverrigtinge is die werkgewer verantwoordelik om...

As die SAPD weier om klagtes te aanvaar en ondersoeke nie vorder nie

Estimated reading time: 5 minutes Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) word deur die Grondwet van die...

The consequences of not reporting livestock theft

Estimated reading time: 5 minutes South Africa is unique in publishing official livestock theft statistics,...

Predation takes on new dimensions

Estimated reading time: 7 minutes Jackals and caracals remain Karoo livestock producers’ greatest concern, with...