HomePodcastsRSG Landbou: 26 Augustus 2025

RSG Landbou: 26 Augustus 2025

RSG Landbou het vanoggend insetsels gehad oor die RPO se nasionale kongres, die wolmarkverslag en AG Gene Bonsmaras se veiling op 11 September.

RPO gee kongres-terugvoer

Die nasionale kongres van die Rooivleisprodusente-organisasie het op 14 Augustus in Pretoria plaasvind. Dr Frikkie Maré gee terugvoer en ons hoor ook van dr Dirk Verwoerd van Karan Beef. Hy was een van die sprekers en het op hul bek-en-klouseer-uitdagings gefokus.

Wolveilings hervat

Dan het wolveilings hervat en Heinrich Victor is terug met die wolmarkverslag.

AG Gene Bonsmaras gesels oor veiling

Verder praat ons met Arthur de Villiers van AG Gene Bonsmaras oor hul veiling op 11 September in die Vrede-omgewing.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

26th AFSTA Congress: Empowering Africa’s future, one seed at a time

Estimated reading time: 6 minutes Seeds are not just agricultural inputs; they embody our future, the promise of a resilient Africa in the face of...

Meet the new NAMC board