Monday, March 10, 2025
HomePodcastsRSG Landbou: 23 September - geborg deur Pioneer Saad

RSG Landbou: 23 September – geborg deur Pioneer Saad

“SKA is nie welkom in die Karoo nie”. Dié woorde is duidelik te sien tussen Vosburg en Carnarvon en in Maandag se RSG Landbou vind ons uit waarom. Ons gesels met Brand du Toit van die SKA Forum hieroor.

Die rol van prikkelvoeding by skape kom ook onder bespreking. Ronél Joubert van Feedtek brei hieroor uit.

SAPPO, oftewel die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, het as deel van hulle algemene jaarveradering ‘n varkfees aangebied. Ons gesels met dr Peter Evans oor dié fees, die stand van die bedryf en dieregesondheid.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Pioneer Saad.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Plaashekpryse/Farm gate prices Die jongste vleispryse word weekliks aan u gebring deur Absa en die RPO....

Die bestuur van somatiese seltelling in melkbeeste (Deel 1)

Estimated reading time: 5 minutes Hoë somatiese seltelling (SST) in melkkoeie is ’n simptoom van ’n onderliggende probleem. Somatiese seltelling is...

Skouseisoen in volle swang – op Plaas TV

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week...

Boere maak sports op Brits

Estimated reading time: 6 minutes Meer as 200 jongboere van regoor OBARO se bedieningsarea het verlede Vrydag en Saterdag in...

Omstredenheid oor Onteieningswet deur Agri SA aangespreek

Estimated reading time: 3 minutes Die Onteieningswet, wat die landboubedryf en georganiseerde landbou in ’n groot debat gewikkel het, het...

Williston-landbouskou 2025: Sonskyn na die reën

Estimated reading time: 5 minutes Williston-landbouskou is ’n hoogtepunt op die Karoo se landboukalender. Ten spyte van knellende landboutoestande en...

Keep exploring...

Ekonomiese oorsig vir Maart: Landboumarkte wissel

Estimated reading time: 3 minutes Die rand het ‘n goeie maand ervaar tydens Maart en het deurlopend teenoor die dollar versterk en ‘n redelike stabiele...

Quarterly pork industry report – Quarter 1 2024

Estimated reading time: 2 minutes The quarterly pork industry report provides insights into the pig industry over the past quarter, covering several contributors to the...