RSG Landbou: 19 Mei 2025 – geborg deur Plaas Media

Die inligting wat op die etiket van ‘n produk uiteengesit word, moet wetlik aan sekere vereistes voldoen. In vangoggend se RSG Landbou gesels ons met Jompie Burger van die Suiwelstandaardagentskap oor etikettering van suiwelprodukte, wat soms ook misleidend kan wees.

Dan sluit Johann Botes van GWK Aartappels ook by ons aan om oor aartappelmoer-produksie te praat. Hy gee terugvoer oor die 2025-seisoen en vertel wat nuut in die wêreld is.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Related

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....

RSG Landbou: 2 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Aartappels SA se navorsingwerk, Suid-Afrika se appel- en peerbedryf betree 'n opwindende nuwe hoofstuk...