Friday, October 18, 2024
HomePodcastsRSG Landbou: 18 Januarie 2024 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 18 Januarie 2024 – geborg deur Plaas Media

Dit is van groot belang om die waarde van rooivleis deur middel van ‘n graderingstelsel in Suid-Afrika te verbeter. Prof Phillip Strydom, ‘n professor in vleiswetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch, gesels in Donderdag se aflewering van RSG Landbou hieroor.

Nog ‘n provinsie wat deurgeloop het onder vloede, is KwaZulu-Natal. Angus Williamson van Kwanalu gee perspektief oor landbou in daardie provinsie, en hul fokus vir 2024.

Johan van den Berg is ook terug met weersake en Chris Derksen gesels oor vleispryse.

Luister nou na dié interessante onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Trigomoniase: As jy nie toets nie, sal jy nie weet nie

Estimated reading time: 4 minutes Trigomoniase is die algemeenste geslagsoorgedraagde siekte ter wêreld by ekstensiewe beesboerderye wat natuurlike dekking gebruik. Bulle van alle rasse is vatbaar...