Monday, March 10, 2025
HomePodcastsRSG Landbou: 17 Oktober 2024 - geborg deur Pioneer Saad

RSG Landbou: 17 Oktober 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die optimale gebruik van die regte veehanteringstoerusting kan vir die veeprodusent tot groot voordeel wees. Charlotte Esterhuizen van Algar deel ‘n paar wenke in vandag se RSG Landbou.

Gerard Ramage van die VKB Groep, verskaf meer besonderhede oor die Agbiz Grain SHEQ-forum wat fokus op veiligheid, gesondheid en omgewingskwessies wat ‘n impak op die graanopbergingsbedryf het.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Pioneer Saad.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

LandbouRadio: 7 Maart 2025

In vandag se LandbouRadio: Ons Vrydag-nuusbulletin. Dr Gerhard Verdoorn praat oor die Afrika-kommandowurm. Agri-Expo vertel meer oor hulle projekte vir die jaar. Daar is 'n gesprek met Jenny...