Monday, December 8, 2025
HomePodcastsRSG Landbou: 10 Maart 2025 - geborg deur BKB

RSG Landbou: 10 Maart 2025 – geborg deur BKB

Die Nasionale Dohne Merino-veiling, wat op 1 Februarie in Bloemfontein aangebied is, kan met ‘n 100%-verkoopsyfer spog en volgens Vaughn Collier, is goeie pryse ook behaal. Hy brei hieroor uit.

Dan het skaapskeerder, Tienie du Plessis, op 28 Februarie aan ‘n 24 uur-skaapskeermarathon deelgeneem en ons deel in dié ervaring.

Pluimveewetenskaplikes het ook onlangs in Pretoria bymekaar gekom vir die 41ste WPSA Suid-Afrika simposium en ons het daar met ‘n paar rolspelers gesels.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur BKB.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 48 of 2025

The weekly pork carcass prices are brought to you by the South African Pork Producer's Organisation (SAPPO). Click here for...

RSG Landbou: 8 Desember 2025 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor haarwurm en ons gesels met Rensgrow Beefmaster oor hulle...

LandbouRadio: 8 Desember 2025

In Maandag, 8 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Prof Michiel Scholtz, spesialisnavorser by die Landbounavorsingsraad, praat...

’n Karoo-boerdery geskoei op natuur en kennis

Estimated reading time: 7 minutes Sybrand Venter, ’n bekende gemeenskapsleier en produsent van die plaas Trywell in Carnarvon, was die...

Dairy dedication showcased at Milk SA meeting

Estimated reading time: 5 minutes While levy uncertainty clouds the future of Milk SA and its projects, the company's last...

South African extra virgin olive oil shines globally

Estimated reading time: 7 minutes South African extra virgin olive oil (EVOO) producers are once again proving that quality, not...

Keep exploring...

Landboumarkte: Desember se geelmielieprys die hoogste van 2024

Estimated reading time: 2 minutes Die rand het ’n wisselvallige maand beleef tenoor die dollar en sluit die maand af teen R18,86 teenoor die Amerikaanse...

RMAA Price Information System report for week 5 2025

Estimated reading time: 2 minutes The Red Meat Abattoirs Association (RMAA) is an independent membership-based organisation, which was established in February 1991 with its primary...